Held in 'n Oorpak

  • Main
  • Held in 'n Oorpak

Held in 'n Oorpak

Madelie Human
Sukakah anda buku ini?
Bagaimana kualiti fail ini?
Muat turun buku untuk menilai kualitinya
Bagaimana kualiti fail yang dimuat turun?

Om die beroemde beeldhouer, Zack Bouwer te help met sy nuwe kunsgalery was nie deel van Emma se lewensplan wat nou aan skerwe lê nie. Die opwindende gevoelens wat haar knorrige nuwe baas in haar aanwakker, was nog minder deel daarvan.
Allermins benodig hy hierdie eienaardige vroumens wat sy persoonlike ruimte binnedring, sy lewe vir hom reël, hom teen die mure uitdryf en boonop onverwagse dinge in hom wakker maak!
Hy begin sy eie – en Emma se reëls – oortree. Hy verloor sy hart op haar. En ’n romantiese naweek saam maak die saak nie makliker nie.
Maar is dit wat hulle voel, die ware Jakob?


**

Tahun:
2017
Penerbit:
LAPA Uitgewers
Bahasa:
afrikaans
ISBN:
B06XC9QQZN
Fail:
EPUB, 172 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2017
Baca dalam Talian
Penukaran menjadi sedang dijalankan
Penukaran menjadi gagal

Istilah utama